Uitgawe 1, Augustus 2009
Basiese beginsels rondom Vermicast en Erdwurm Humate.
Wanpersepsies rondom praktiese hantering van vermicast
en erdwurm humaat.
Laai af
Vermo Technologies is tans betrokke om vermikompos op verskillende
gewasse te toets. Ons is ook besig om die ontsaglike potensiaal wat
peulgewasse bied vir die opbou van grondhumus en verbetering van
inkomstepotensiaal met vee te ondersoek.
Leier boere in die organiese/biologiese bedryf is besig om een van die mees
dinamiese konsept in die landbou ‘n werklikheid te maak. Dit is vir ons ‘n
voorreg om hierdie deurslaggewende inligting met ons mede boere te deel.
Uitgawe 2, September 2009
Vorderings van vermicast werksgroep se plaasnavorsing.
Wat is die verskil tussen vermicast en erdwurm humaat?
Laai af
Uitgawe 3, Oktober 2009
Sleutel beginsels vir biologiese gehoorsaamheid.
Laai af
Uitgawe 4, Januarie 2010
Die Stand van Vermicast Produksie in Perspektief.
C:N verhouding die grondslag vir volhoubare landbou.
'n Voorbeeld van Vermicast mislukking!
Laai af
Uitgawe 5, Febraurie 2010
Terugvoer van Vermicast Plaasproewe en ZZ2 boeredag.
Terugvoer oor aspekte van die erdwurm windrysisteem.
Laai af
Spesiale Uitgawe
Gids vir Grootskaalse Erdwurm en Vermicast.
Produksie volgens die Windry Sisteem.
Laai af
Uitgawe 6, April 2010
In diepte gesprek met Oom Gert Campher oor die ou paaie.
Innoverende koolstof plan red sitrus boer van ondergang.
Uitstekende resultaat met vermicast as probiotic op
melkkoeie.
Laai af
Vermo Technologies CC
Posbus 1160, Harrismith, 9880
Sel: 082 452 5496
e-pos: wilhelm.joubert@vodamail.co.za
Grootskaalse voorsiening van:
Erdwurms
Erdwurm humaat
Vermicast
Konsultasie dienste vir die bestuur van
windrysisteme
Voorsiening van “No-till” planter eenhede
viromskakeling van bestaande Massey en
John Deer planters
Direkteure:
Jannie Germishuys
Adriaan van Sandwyk
Wilhelm Joubert
Uitgawe 7, Junie 2010
Hendry du Preez se suksesverhaal met geenbemesting mielies.
In diepte gesprek met Oom Gert Campher (Vervolg vanaf Uitgawe
6). In Situ kompostering, 'n biologiese les van Hendry du Preez.
Laai af
Uitgawe 8, Junie 2010
Terugvoer oor Resultate met Vermicast Plaasproewe.
‘n Relevante getuienis.
Laai af
Uitgawe 9, November 2010
Why Vermicast is the ultimate probiotic.
Laai af
Uitgawe 10, Januarie 2011
Die ekologiese antwoord vir volhoubare weidings.
Laai af
Uitgawe 11, Junie 2011
Lewende kompos en Albrecht balansering, ‘n wenresep!
Laai af